Hoërskool SAND DU PLESSIS

Personeelprestasies

Mnr. WJ du Buisson

Lid van SAOU Provinsiale Dagbestuur
Ondervoorsitter van SAOU Vrystaat
Lid van SAOU Nasionale Uitvoerende Raad

Mnr. C Flynn

Vrystaat Atletiek: Spanbestuurder

Mnr. L Goosen

Merker:
Boukunde
Vrystaat onder 19 Kiewiete: Afrigter
Vrystaat onder 19 Rugby: Keurder

Mnr. R Groenewald

Adjunkhoofmerker: Rekeningkunde

Me. E Hoffman

Senior Merker:
Fisiese Wetenskappe Vraestel 2