

Code of conduct for learners
School uniform & appearance
The neat appearance of our learners in school uniform must be maintained inside and outside school hours by, among other things, adhering to the following rules:
- School uniform is determined on a regular basis by the staff and governing body and is passed on to learners annually.
- It is desirable that learners should be dressed in the official school uniform of the school to all official school events, including sports events (sports uniform or school uniform).
- New learners from other schools may wear the previous school uniform until it can be replaced.
- School shoes must be tied at all times.
- Jumpers are put on and not hung, the sleeves of jumpers may not be moved up. When more than one jumper is put on, the lower warm garment may not protrude anywhere.
No clothing may be adjusted/cut/altered.
- The school’s sports uniform is the official school tracksuit, sports shirt (long sleeve/short sleeve) and sports pants.
- Sports uniform must be worn during LO practical periods.
- Learners will forfeit the privilege of wearing sports uniform after three occasions where incorrect attire is worn.
- Register teachers will check this.
- Only the official sports shirts of the school may be worn with the school tracksuit.
- Tattoos may not be visible.
- Sports and school clothing may not be worn together, e.g. a learner may not wear a tracksuit jacket with school clothing or a school jersey with tracksuit pants.
- Civilian clothing may not be worn with any school uniform, including caps.
- Only official school caps form part of the school uniform outside school hours.
- During the winter, learners may wear a windbreaker on the way to and from school. This is taken off on the school grounds.
- All clothing and personal belongings must be clearly marked.
- Unacceptable hairstyles are not permitted at all.
- No school uniform may be altered according to fashion trends.
- No patterns in eyebrows or hair are permitted.
- New hairstyles will be handled by the office and RCL, on merit.
- Only the principal or his/her delegate may make concessions regarding school uniform.
Dogters

Amptelike skoolbaadjie | Verpligtend tydens saalperiode. | |||
Poublou skoolrok | Nie korter as 10cm bokant die grond in kniestand, geen lyfband. | |||
Wit, kortmou, oopslaan skoolhemp | Geen boonste knop. | |||
Amptelike maroen skooltrui met V-hals | ||||
Wit sokkies | Sokkies moet omgevou wees. | |||
Swart skoolskoene |

Amptelike skoolbaadjie | Verpligtend tydens saalperiode. | |||
Poublou skoolrok met V-hals | Nie korter as 10cm bokant die grond in kniestand, geen lyfband. | |||
Lang swart broek | Slegs by Kloppers beskikbaar, geen ander swart broek word toegelaat nie. | |||
Wit, langmou skoolhemp | Hemp moet ‘n boonste knoop hê. | |||
Amptelike skooldas | ||||
Skoolbaadjie | Verpligtend saam met die voorgeskrewe swart broek. | |||
Amptelike maroen skooltrui met V-hals | ||||
Swart skoolskoene | ||||
Opague of swart sykouse | Geen sokkies mag onder sykouse gedra word nie, geen swaargewig kouse word toegelaat nie. |

Amptelike skoolbaadjie | Verpligtend tydens saalperiode. | |||
Swart knieromp | Romp sit in die middel en nie op die heup nie. | |||
Wit, kortmou, oopslaan skoolhemp | Geen boonste knop. | |||
Amptelike maroen skooltrui met V-hals | Langmou of ”pullover” word toegelaat. | |||
“Black mail” sykouse | Geen sokkies mag onder sykouse gedra word nie, geen swaargewig kouse word toegelaat nie. | |||
Swart skoolskoene | ||||
Indien ‘n matriekleerling nie volledige matriekdrag dra nie, kan die amptelik wit matriektrui saam met die gewone somers-of wintersdrag gedra word. |
Bykomende voorkomsvoorskrifte vir dogters
- Oorringe wat nie dikker as 1mm is nie, mag gedra word. Die maksimumdeursnee van ‘n toelaatbare oorring is 16mm. Slegs knoppies van goud,pêrels, silwer of klein diamantknoppies mag gedra word. Die knoppies magnie groter as 4mm wees nie. Slegs een oorbel per oorlel in die voorstegaatjie mag gedra word en beide oorbelle moet dieselfde lyk.
- Geen ander juwele, behalwe horlosies en oorbelle mag saam met skooldraggedra word nie.
- Dogters mag kleurlose naellak gebruik. Naels word kort gehou sodat dit nieby die vingerpunte verbysteek nie.
- Hare: Hare mag ’n skakering ligter of donkerder as die normale kleur gekleurword bv bruin na ’n skakering ligter of donkerder maar dit bly bruin.‘’Highligths’’ moet by die natuurlike haarkleur inskakeer. Die kuif moetbokant die wenkbroue eindig en hare mag dus nie oor die oë hang nie. Langhare moet netjies vasgebind word. Hare wat agter tot oor die onderkant vandie kraag strek, moet vasgemaak word. Vir die vasbind van hare wordknippies, kammetjies, rekkies of linte toegelaat. Slegs wit, swart, maroon,bruin, deurskynend, silwer of goudkleurige toerusting mag gebruik word.Indien vals hare gebruik word moet dit dieselfde kleur as die res van die harewees en moet met ’n gewone haarrekkie vasgemaak kan word.
Seuns

Amptelike skoolbaadjie | Verpligtend tydens saalperiode. | |||
Amptelike maroen skooldas | ||||
Wit, kort of langmou skoolhemp | Hemp moet ‘n boonste knoop hê. | |||
Amptelike maroen skooltrui met V-hals | ||||
Grys lang- of kortbroek | ||||
Bruin, swart of grys lyfband | ||||
Lang, grys skoolkouse | ||||
Swart of bruin skoene | Rondepunt, poleerbare skoene met veters, geen skerppunt skoene nie. |

Amptelike skoolbaadjie | Verpligtend tydens saalperiode. | |||
Amptelike matriek skooldas | ||||
Wit, kort of langmou skoolhemp | Hemp moet ‘n boonste knoop hê. | |||
Amptelike wit skooltrui met V-hals | Langmou of ”pullover” word toegelaat. | |||
Khaki Chino langbroek | Word slegs by die skool bestel. | |||
Word slegs by die skool bestel. Bruin of swart lyfband | ||||
Beige of khaki kouse | ||||
Swart of bruin skoene | Rondepunt, poleerbare skoene met veters, geen skerppunt skoene nie. |
Bykomende voorkomsvoorskrifte vir seuns
- Hemde mag nie oor die broek hang nie en hempsknope moet vas wees.
- 'n Das mag nie gedeeltelik losgemaak word nie- ook nie buite skoolure terwyl in skooldrag geklee is nie.
- Slegs swart, bruin of grys lyfbande word saam met die grys broek gedra.
- Lang hempsmoue kan netjies tot bo die elmboog opgerol word. Gekleurde drag of drag met drukwerk op mag nie deur die withemp skyn nie.
- Broekspype mag nie volgens ’n bepaalde modegier verstel word nie.
- Geen juwele, behalwe horlosies mag gedra word nie.
- Hare: Lang hare word nie toegelaat nie. Die kuif mag nooit langer as ‘n vingerbreedte bo die wenkbrou strek nie en hare mag op geen manier oor die ore hang nie. Hare moet ten alle tye gekam of geborsel wees. Die egalige haarsnit moet ook verseker dat hare in die nek nie punte maak of omkrul nie en dat die natuurlike haargroeilyn gehandhaaf word. In die staande posisie moet die onderste haarlyn minstens twee vingers bo die kraaglyn wees. Hare mag ’n skakering ligter of donkerder as die normale kleur gekleur word bv bruin na ’n skakering ligter of donkerder, maar dit bly bruin.
- Geen baardstoppels word toegelaat nie en wangbaarde mag nie laer as die middel van die oor strek nie.
Sportdrag
Alle 1ste Spandrag word deur die skool verskaf
Dogters
Atletiek
- Maroen sportbroek
- Skool verskaf atletiekfrokkie
Blackball
- Pool gholfhemp
- Swart skoolbroek / Skoolsweetpak
Netbal
- Maroen netbalrompie
- Amptelike sporthemp
Hokkie
- Maroen netbalrompie
- Amptelike sporthemp
- Maroen hokkiekouse
Tennis
- Skool verskaf tennisrok
Landloop
- Maroen sportbroek
- Skool verskaf atletiekfrokkie
Seuns
Atletiek
- Maroen sportbroek
- Skool verskaf atletiekfrokkie
Blackball
- Pool gholfhemp
- Swart broek / Chino
Rugby
- Wit rugbybroek
- Skool verskaf rugbytrui
- Maroen rugbykouse
Hokkie
- Maroen netbalrompie
- Amptelike sporthemp
- Maroen hokkiekouse
Tennis
- Skool verskaf tennisrok
Landloop
- Maroen sportbroek
- Skool verskaf atletiekfrokkie
Krieket
- Wit krieket/gholfhemp
- Wit krieketbroek
- Skoolpet
